Bybel101 18 Maart 2026
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Bybel101 18 Maart 2026: 1 Korinthiërs Inleiding
Ons begin kyk na die boek 1 Korinthiërs en Charl het met ons begin deel oor die wêreld waarin Paulus was asook die gehoor van die gemeente in Korinte. Voor ons die boek gaan deur werk moet ons eers verstaan hoe die wêreld gelyk het vir die gemeente in Korinte