Sondag Oggend 25 Junie 2023 hero artwork

Sondag Oggend 25 Junie 2023

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Rhema Sondag 25 Junie 2023

Rhema beteken "Woord" in Grieks. Ons het elke 6 weke 'n gasspreker en daai Sondae noem ons dan "Rhema Sondag".

Zak Scholtz het ons op 25 Junie 2023 bedien en sy tema was "Groot, Groter, Liefste".

Mag dit vir jou net so seën soos dit ons geseën het.

Hosts & Guests

  • Za
    Zak Scholtz
    Guest Host

Listen on