Aandklas 3 September 2023 hero artwork

Aandklas 3 September 2023

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Aandklas 3 September 2023

Hoe weet ek God bestaan

Een van die vrae wat gereeld aan Christene gevra word is "hoe weet jy God bestaan?". In vanaand se Aandklas het Charl dit verduidelik deur die vra filosofies asook intellektueel te beantwoord.

Hosts & Guests

  • Ch
    Charl du Toit
    Host

Listen on