Sondag Oggend 26 November 2023
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sover Moontlik...
In die maand November het ons as gemeente gefokus op "Vrede", maar is dit moontlik dat Jesus ons voorberei dat ons nie altyd in vrede met almal gaan kan leef nie.
Charl gesels met ons saam hieroor.