Sondag Oggend 10 Maart 2024 hero artwork

Sondag Oggend 10 Maart 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 10 Maart

Volg die Vloei

Die pyl skiet hemel toe, wat ons vandag ken as die reënboog. God het reeds in Noag se tyd, die straf op homself gevat.

Ons is besig met sagmoedigheid uit die vrug van die gees (Gal.5:22) waar Charl bedien het uit die lewe van Noag (Gen.6:9-22)

Mag dit jou seën met die wete dat God vandag nóg vir jou veg!

Listen on