Sondag Oggend 17 Maart 2024 hero artwork

Sondag Oggend 17 Maart 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 17 Maart: Wat as ek nie wil nie?

Charl het verder gegaan oor ons reeks oor sagmoedigheid deur te kyk na die storie van Jona.

Ons het saam gelees in Jona 4 en Charl het gedeel oor hoe ons soms voel dat ons verhouding met God ons laat voel dat God net na ons moet luister en nie ander nie.

Baie dankie dat jy deel uitmaak van Lewende Woord Hartenbos se aanlyn gemeenskap.

Listen on