Sondag Oggend 31 Maart 2024 hero artwork

Sondag Oggend 31 Maart 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 31 Maart: Die Graf is leeg

Dit is nie net die Kruisdood van Jesus wat ons ganse lewe verander nie, dit is die feit dat Hy uit die dood opgestaan wat ons nuwe hoop gee.

Charl gesels met ons oor die impak van die opstanding uit die dood en hoe dit ons lewens moet en kan verander

Listen on