Sondag Oggend 7 April 2024 hero artwork

Sondag Oggend 7 April 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 7 April: Tot die einde toe

Wat sal jy doen as God sê, "Neem jou seun, jou enigste seun, wat jy so lief het en offer hom". Sal jy instem? Sal jy wegdraai van só God of bly glo God is goed?

In hierdie maand fokus ons op GETROUHEID, nie ons sin nie maar God sin. God is goed en God bly getrou.

So wie kies jy? God óf jouself?

Listen on