Sondag Oggend 21 April 2024 hero artwork

Sondag Oggend 21 April 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondagoggend 21 April: Ten Spyte van...

Noem my wat jy wil! Ek weet wie ek is en ek sal God bly dien. Getrouheid, Dawid se getrouheid teenoor God. Hy het bly bid en God bly bely as die enigste lewendige God, sal jy? Sal daar genoeg bewyse wees om jou skuldig te vind aan getrou wees aan God in elke situasie, in elke oomblik van elke dag?

Mag jy uitgedaag word om jou week in meer getrouheid te stap saam God.

Listen on