Sondag Oggend 28 April 2024 hero artwork

Sondag Oggend 28 April 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 28 April 2024: As dit goed gaan...

Hoekom soek ons God net in swaartye? Hoekom bid ons minder as dit goed gaan?

Is goeie tye altyd 'n teken van God se seën?

Hierdie is die vrae waarna Charl kyk in die boodskap deur te kyk na Dawid en Batseba.

Listen on