Aandklas 5 Mei 2024 hero artwork

Aandklas 5 Mei 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Aandklas 5 Mei: Die Vier Lense van Openbaring

Openbaring het hoofsaaklik 4 maniere van interpretasie. Elke keer wat ons dus Openbaring lees sit ons een van die lense op en interpreteer Openbaring deur middel van die lens.

Al vier die lense word deur Charl bespreek in hierdie episode van Aandklas deur Charl du Toit

Listen on