Sondag Oggend 12 Mei 2024 hero artwork

Sondag Oggend 12 Mei 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 12 Mei 2024: Ek is die Here se diennaar

As ons gesels oor Vrede dan voel meeste van ons dit is die afwesigheid van konflik, maar wat ons by Maria leer is dat ons vrede beleef wanneer ons in die wil van die Here leef.

Listen on