Sondag 19 Mei 2024 hero artwork

Sondag 19 Mei 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag 19 Mei: Vrede in Stilte

Ons is besig met die Vrug van die Gees en deur te kyk na Vrede. Ons het gesels oor Ester en die feit dat ons glad nie die naam van God sien nie, beteken dit dat Hy afwesig is? Hoe kan ons vrede hê as dit voel of God stil en vêr is?

Listen on