Aandklas 19 Mei 2024 hero artwork

Aandklas 19 Mei 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Aandklas 19 Mei: Die Eindtyd in Jesus se woorde

Wat het Jesus gesê oor die Eindtyd? Wat het Sy dissipels gehoor toe Hy dit sê? Wat beteken dit vir ons?

Hierdie vra en nog meer is deur Charl aangespreek in die episode van Aandklas.

Listen on