Sondag Oggend 2 Junie 2024 hero artwork

Sondag Oggend 2 Junie 2024

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag Oggend 2 Junie 2024: Roekelose Vriendelikheid

Ons kyk na 'n nuwe vrug van die Gees vir die maand Junie en die vrug is Vriendelikheid. Wat beteken vriendelikheid volgens God en Sy Woord?

Charl verduidelik dit vir ons volgens die vriendskap van Dawid en Jonatan.

Ons hoop hierdie boodskap stig jou!

Listen on