
Kersoggend 25 Desember 2025
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Die Heiland is GEBORE
Die klimaks van ons Desember Boodskappe is vanoggend en dit is waar ons sien dat Jesus het nie bonatuurlik verskyn nie, Hy is gebore soos 'n normale mens. Ons het ook gesien dat sonder die geboorte van Jesus het ons nie 'n Evangelie nie.