Sondagoggend 4 Januarie 2026 hero artwork

Sondagoggend 4 Januarie 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Wat is Kerk?

Baie mense besluit in Januarie om meer betrokke te raak by 'n gemeente, maar wat is 'n gesonde gemeente? Charl het met ons gesels oor wat is die model vir kerk volgens Handelinge 2. Ons het ook gesien wat die plan van Lewende Woord Hartenbos is vir 2026

Listen on