
Sondagoggend 11 Januarie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Verander, vir ander
Ons tema vir die jaar 2026 is "Verander, vir ander" en Charl het in hierdie boodskap met ons begin gesels oor waar ons moet verander en die nood vir ons om die Evangelie te verkondig. As ons die Evangelie wil verkondig gaan ons sekere veranderinge moet maak, sodat die wêreld ons boodskap glo