
Sondag 22 Maart 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondagoggend 22 Maart 2026: En Toe?
Ons lewens gaan oomblikke van uitdaging beleef en dit is vir seker, maar wat nie vir seker is nie is ons reaksie op ons uitdagings. Charl het die week met ons gesels oor die feit dat ons nie met ons oë moet kyk nie, maar deur ons oë. Wanneer ons dan later die storie oor vertel gaan die gehoor wat luister met opgewondenheid vra "en toe?"