Sondag 26 April 2026 hero artwork

Sondag 26 April 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondag 26 April 2026: Ek weet vir seker!

Kan ons as christene seker wees oor die feit dat ons 'n kind van God is? Die bewysse van ons kindskap is die feit dat ons in 'n oorlog teen sonde is, nie net sonde orals om ons nie, maar ook die sonde binne in ons

Listen on