Sondagoggend 13 September 2026 hero artwork

Sondagoggend 13 September 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondagoggend 13 September 2026: Drie Persepsies van Jesus

In Matteus 14 sien ons dat mense na Jesus kyk en drie verskillende persepsies van Hom het. Eers het die dissipels die persepsie dat Hy moontlik 'n spook is, dan sien Petrus Hom as 'n lewensredder en laaste sien die gehoor hom byna as 'n towernaar.

Maar wat is dit wat Jesus ons van kom red volgens hierdie persepsies?

Listen on