
Sondagoggend 20 September 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondagoggend 20 September 2026: Is ek verlos of is ek vry?
Charl het met ons gesels oor die konsep dat wanneer ons verlos is ons nie in wetteloosheid mag verval nie en dat ons verlossing ons dwing om anders te dink. Jesus het te groot prys vir ons verlossing betaal vir ons om normaal voort te gaan